
ELKE SEISOEN IS JOU BESTE SEISOEN
Elke seisoen is jou beste seisoen
Maak tuin saam met JJ van Rensburg
JJ van Rensburg
Formaat: 240 x 210 mm
ISBN: 978-1-920217-44-0
Omvang: 152 bladsye
Sagteband, 550 foto’s, illustrasies
Die boek het ’n seisoen-tot-seisoen benadering enmaak dit maklik vir alle tuiniers om die nodige takein die tuin te verrig. ’n Moet vir elke tuinentoesias.